IMMUNADUE 5 SNIT KOMPETISIE

Die 5 antwoorde van die Immunadue 5 Snit Kompetisie van 1 – 30 April 2021 was “Can’t Get No Satisfaction” van The Rolling Stones, “Secondhand Heart” van die Ben Haenow & Kelly Clarkson, “Parys In Die Somer” van Danie Niehaus, “Simple The Best” van Tina Turner en “He Ain’t Heavy, he’s my brother” van The Hollies. Baie geluk aan Lukas van Vuuren wat die R5000 gewen het! Vir jou kans om ook te wen luister na ons en whatsapp die antwoord na 064 115 2281 met jou naam en van by. Luister die laaste Vrydag van elke maand tussen 7 en 8 die oggend wanneer Wimpie Botha die wenner skakel tydens sy se program.

PRYSGELD R1000!

Wen R5000.00 deur deel te neem aan die Immunadue 5 Snit Kompetisie, hier op Bosveld 107.5!
Die omroeper sal ‘n snit speel en jou vra, om of die kunstenaar, of die groep se naam te Whatsapp na die ateljee toe.
Die gelukkige wenner word die laaste Vrydag van elke maand tussen 7 en 8 gekontak en wen die R5000!
Die Immunadue 5 Snit Kompetisie, net hier op Bosveld 107.5 – Die Hart Van Goud!
Die nommer is 064 115 2281. Standaard DATA tariewe is van toepassing.