IMMUNADUE KOPKRAP KOMPETISIE
Ons het ‘n nuwe weeklikse kompetisie “Die Immunadue Kopkrap Kompetisie.” Die omroeper sal ‘n leidraad lees en die luisteraars moet probeer raai wat die regte naam van die lied en kunstenaar is. Whatsapp die antwoord na 064 115 2281 met jou naam en van by en staan ‘n kans om R1000 te wen. Luister elke Vrydag tussen 7 en 8 die oggend na die ontbyt program wanneer die weeklikse wenner geskakel gaan word.
Die antwoord van die weeklikse Immunadue Kopkrap Kompetisie van 13 – 19 Mei 2022 was “Train To Nowhere ” van Bad Boys Blue, Leidraad “Die Stoute Bloues… is weer op die verkeerde trein!!!”. Baie geluk aan Thys Snyman wat die R1 000 gewen het. Vir jou kans om ook te wen, luister na ons en whatsapp die antwoord (Kunstenaar en Snit) na 064 115 2281 met jou Naam en Van by en staan ‘n kans om R1 000 te wen. Luister elke Vrydag tussen 7 en 8 na die oggendprogram saam met Elsa Esterhuizen wanneer die weeklikse wenner geskakel gaan word.