IMMUNADUE ROLPRENT KOMPETISIE

Ons het ‘n nuwe weeklikse kompetisie “Die Immunadue Rolprent Kompetisie” vir jou kans om ook te wen luister na ons en whatsapp die antwoord (Kunstenaar, Snit en Rolprent) na 064 115 2281 met jou naam en van by en staan ‘n kans om R1000 te wen. Luister elke Vrydag tussen 7 en 8 die oggend na Wimpie Botha wanneer die weeklikse wenner geskakel gaan word.

Die antwoord van die weeklikse Immunadue Rolprent Kompetisie van 17 – 24 September 2021 was “I Was Made For Loving You” van Kiss, uit die rolprent “Endless Love” Baie geluk aan René Scheepers wat die R1000 gewen het! Vir jou kans om ook te wen, luister na ons en whatsapp die antwoord (Kunstenaar, Snit en Rolprent) na 064 115 2281 met jou naam en van by en staan ‘n kans om R1000 te wen. Luister elke Vrydag tussen 7 en 8 die oggend na Wimpie Botha wanneer die weeklikse wenner geskakel gaan word.

PRYSGELD R1000!

Wen R1000.00 deur deel te neem aan die Immunadue Rolprent Kompetisie, hier op Bosveld 107.5!
Die omroeper sal ‘n snit speel en jou vra, om of die kunstenaar, snit en rolprent te Whatsapp na die ateljee toe.
Die gelukkige wenner word elke Vrydag tussen 7 en 8 gekontak en wen die R1000!
Die Immunadue Rolprent Kompetisie, net hier op Bosveld 107.5 – Die Hart Van Goud!
Die nommer is 064 115 2281. Standaard DATA tariewe is van toepassing.