Stem vir Bosveld Stereo as jou gunsteling Radio Stasie en staan ‘n kans om R40 000 te wen.
👉 Volg die skakel en STEM NOU
https://radioawards.co.za/form-pages/my-station/
En die beste deel? Jy kan soveel keer as wat jy wil stem!
Jy het tot 23 Oktober om jou stem uit te bring.
Wil jy by ons adverteer?
Dit is nou makliker as ooit, kies ADVERTEER bo aan ons webtuiste en ons kom terug na jou toe met al die inligting wat jy sal benodig.
Vind uit oor byeenkomste en gebeure in jou omgewing! Gaan kyk gerus na ons DAGBOEK bladsy waar daar altyd iets aangaan.
Terwyl jy daar is gaan besoek ook ons DAGBOEK-EKSTRA bladsy om uit te vind oor die wonderlike werk wat mense doen om minder bevoorregtes te help en hoe jy dalk ook n bydrae kan maak.
Opsoek na werk? Besoek ons nuwe WERKSGELEENTHEDE bladsy onder DAGBOEK bo aan ons webtuiste.
Gaan kyk na die nuuste enkelsnitte wat die week bekend gestel is. Vind dit bo aan ons webtuiste onder die TOP 20 of deur hier te druk NUWE BEKENDSTELLINGS.
Dinsdag 6 Oktober 2026 om 14:05 gesels Jeandri Fourie met Anchen.
Woensdag 7 Oktober 2026 om 14:05 gesels Jeandri Fourie met Jana.
Donderdag 8 Oktober 2026 om 10:05 gesels Eddie Dippenaar met Hugh Lynn.
Vrydag 9 Oktober 2026 om 14:05 gesels Jeandri Fourie met Brendan Peyper.