Sedert 2021 voorsien hierdie skuiling ’n veilige hawe, rehabilitasie en liefdevolle versorging aan diere wat verwaarloos of mishandel is. Die skuiling oorleef uitsluitlik op openbare skenkings, en tans is hul behoeftes kritiek.
Hulle DRINGENDE benodigdhede sluit in:
· Droë en nat honde- en katkos
· Mediese voorrade en finansiële bystand vir veeartsrekeninge
· Beddegoed, komberse en skoonmaakmiddels
· Vrywilligers om met daaglikse take en dierversorging te help
Skuiling Besonderhede:
Plot 16, M26 Hoofpad, Hoekplaas, Erasmia, Centurion info@osmanar.co.za
Kontakpersoon: Shafeena Osman – 082 254 5543
Ek is beskikbaar vir verdere inligting of om ’n besoek aan die skuiling te reël.
Julle kan my kontak by: 082 441 4280 of merciaz1@absamail.co.za.
Vriendelike groete,
Mercia Zandberg
VOLKSHULP 2000 IS ‘N GEREGISTREERDE NIE WINSGEWENDE ORGANISASIE WAT IN 1991 GESTIG IS OM MINDEBEVOORREGTES TE HELP, DIE NOOD NEEM NET TOE EN DIE SLAGOFFERS IS VAN OMSTANDIGHEDE BUITE HULLE BEHEER.
VOLKSHULP 2000 ONTVANG GEEN HULP VAN DIE STAAT OF ANDER ORGANISASIES NIE, EN IS SLEGS AFHANKLIK VAN SKENKINGS EN FINANSIELE ONDERSTEUNING VANAF DIE PUBLIEK
HULLE MISSIE IS OOK OM WERKSGELEENTHEDE TE SKEP.
VIR MEER INLIGTING, SKENKINGS OF DONASIES KONTAK: 012 755 8201 / 2
SLEGS VIR 1-2 WEKE GEPLAAS (Nie langer nie)
KOSTES R 120-00 (Eenmalig vir 1 week)
UITSAAI TYD Maandag tot Vrydag 19:00, Saturday & Sondag 09:00
Inligting word ook op die webblad geplaas
BOSVELD STEREO
ABSA SPAAR 93 2523 5442
TAKKODE 632 005
VERWYSING Dagboek / Instansie se naam
E-POS Bewys & bewoording na ontvangs@bosveldstereo.co.za
7:50 ONTBYT-PROGRAM
R 7 000.00 BTW Uitgesluit
9:05 MID-OGGEND PROGRAM
R 5 000.00 BTW Uitgesluit
14:05 MIDDAG PROGRAM
R 3 500.00 BTW Uitgesluit
5 MINUTE ONDERHOUD
Die kliënt moet 5 vrae voorberei vir die onderhoud. In die geval van ‘n telefoniese onderhoud, moet die kliënt vir Bosveld Stereo ‘n kontaknommer en naam van persoon wat gekontak sal word, verskaf.